Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Herfs, Oudtshoorn" deur FERDI GREYLING
"Herfs, Oudtshoorn" deur FERDI GREYLING [boodskap #22997] Ma, 17 Mei 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
HERFS, OUDTSHOORN
Ferdi Greyling

ma, die son jaag 'n wind van verder as ver
wat die helder lug bo die berg verbrokkel
bruin aan bome in die lanings vreet
en die appelkoosboom in jou agterplaas
in geel vlamme verbrand
Vorige onderwerp: "nuwe hemp" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: "Begraafplaas, Mamre" deur DANIEL HUGO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 01:08:24 MGT 2024